Plan uw reis

Matingwe Lodge – Limpopo

Beschrijving volgens de beheerder: Matingwe Lodge and Private Game Reserve is langs Welgevonden Wildreservaat in die suidwestelike Waterberg. Hierdie uitgestrekte, rustige omgewing bied wonderskone natuurtonele, kranse, helder strome en bosveldheuwels wat wemel van die inheemse plante en diere, en die Groot 5 kom ook hier voor. Die omgewing is ideaal vir pieknieks. Doen gerus navraag oor ons piekniekmandjies. Ons suites en eenhede is uniek versier en ingerig, en word omring deur pragtige bome. Ons aandag aan detail en kuns wat noukeurig uitgesoek is, verleen ’n hartlike, huislike gevoel aan die lodge. Die “deluxe” en luukse suites is geskik vir gesinne. Besoekers kan nie uitgepraat raak oor die ongerepte wildernis-ervaring by Matingwe Wildreservaat nie. Stap, ry fiets, vang vis en onthou om jou verkyker te bring om die voëllewe te bewonder.

Collega Jolanda van WRC Reizen met een witte achtergrond
“Ik help u graag bij het samenstellen van uw unieke rondreis”
Jolanda Dijkman
Sales Support
Doe inspiratie op

Belevenissen in Zuid-Afrika

Hoogtepunten
Hotels
Uitbreidingen
Excursies
Toon alles
Schrijf u nu in voor een gezonde dosis reisinspiratie WRC Nieuwsbrief

Altijd op de hoogte blijven van het laatste reisnieuws? Meld u dan nu aan!

Aanmelden